<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Retief Burger</author>
<key>G</key>
<title>Hy Leef</title>
<lyrics>[P1]
.  G G G C D D D Em     (G G# D E / E D A B)
   INTRO - ..........(klavier tussen hakkies)
.   G G G  C D D D G    (G G# D E / E D A  G)
   INTRO .............(Klavier tussen hakkies)

[V1]
.G
 Hoë berge, diepe dale
.G
 Storm winde is die tale
.     C
 Wat leef!
.                     (G)
 Daar moet 'n God wees

[V2]
.G
 Wilde waters dorre duine
.G
 Plate blomme in woestyne
.     C
 Wat skree!
.                     (G)
 Daar moet 'n God wees

[P2]
.        C         D
   Die skepping getuig
.           C            D
   Dat die mensdom moet weet

[C1]
.      G        D
   Hy leef, Hy leef
.        C       D
   Alle lof-ere waardig
.      G        D
   Hy leef, Hy leef
.      C          D
   Verhef bo die aarde

[C2]
.      C           D
   Verberg vir die oog
.       Em          D
   Tog hoorbaar omhoog
.      G C D  D D Em (G G# D E / E D A B)
   Hy le-ef!__
.      G C D  D D G (G G# D E / E D A G)
   Hy Le-ef!__

[V3]
.G
 Sagte stilte deur die klowe
.G
 Bring 'n boodskap wat belowe
.        C
 Daar's meer!
.                      (G)
 Daar moet 'n God wees.

[V4]
.G
 Harde stem uit donker wolke
.G
 Roep die nasies, alle volke
.    C
 'n Kreet!
.                     (G)
 Daar moet 'n God wees.

[P3]
.       C          D
   Die skepping getuig
.           C            D
   Dat die mensdom moet weet

[C3]
.      G        D
   Hy leef, Hy leef
.        C       D
   Alle lof-ere waardig
.      G        D
   Hy leef, Hy leef
.     C           D
   Verhef bo die aarde

[C4]
.      C           D
   Verberg vir die oog
.       Em          D
   Tog hoorbaar omhoog
.      G    (G G G)
   Hy le-ef!

[B1]
.  C
   Alles vertel
.         G
   Hy is Heilig, Heilig
.  C
   Alles vertel
.        G             (
   Hy is by ons, by ons

[B2]
.  C
   Alles vertel
.         G
   Hy is Heilig, Heilig
.  C
   Alles vertel
.        G      (D)
   Hy is by ons,

[C5]
.      G        D
   Hy leef, Hy leef
.        C       D
   Alle lof-ere waardig
.      G        D
   Hy leef, Hy leef
.     C           D
   Verhef bo die aarde

[C6]
.      C           D
   Verberg vir die oog
.       Em          D
   Tog hoorbaar omhoog

[C7]
.      G        D
   Hy leef, Hy leef
.        C       D
   Alle lof-ere waardig
.      G        D
   Hy leef, Hy leef
.     C           D
   Verhef bo die aarde

[C8]
.      C           D
   Verberg vir die oog
.       Em          D
   Tog hoorbaar omhoog
.      G C D D D Em    (G G#  D E / E D A B)
   Hy le-ef.  Oh ho ho ho ho__
.     G  C D D  D G   (G  G# D E / E D A G)
   Hy le-ef.Oh__ho ho ho ho__</lyrics>
<tempo>T64 and Style: 032</tempo>
</song>